Korpus: afr_newscrawl_2011_100K

Weitere Korpora

2.6.10 Distribution of Digit 0 in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 88896 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is effens opwaarts aangepas tot 11,684 miljoen ton.
1 4283 Die skof wat ek gewen het, was oor 180 km en ons het ses uiters veeleisende bergskofte gery.
2 3475 Wat Veritas vir verbruikers belangrik maak, is dat minstens 1 200 bottels van die spesifieke inskrywing in die handel beskikbaar moet wees.
3 1566 Henry Platt van die Raad van Kerke in Namibië (CCN), is omstreeks 03:00 Donderdag gevind deur iemand wat saam met hom woon.
4 861 Ek is nie 'n kundige op die gebied nie, maar ek sit net 150kg SB 100 in die mengsel en 25 kg procon regdeur die 110 dae voertydperk.
5 405 Wat voedselsekuriteit betref het Suid-Afrika se mielieprodusente die hele Suider-Afrika asook ander Afrika-lande die afgelope bemarkingsjaar (1 Mei 2008 tot 30 April 2009) van relatief goedkoop mielies voorsien.
6 204 Ingestuur deur Danie C op 2 Desember, 2008 - 00:00 Lewer kommentaar.
7 101 Die klein aanplanting in 2007 lyk egter uitsonderlik aangesien daar vir meer as die helfte van die dekade om en by 800 000 ha geplant was.
8 79 Teen verlede jaar het die fonds se markwaarde, wat in 2002 nog N$12 miljard was, tot N$42,8 miljard gegroei, terwyl N$100 wat in 2001 belê is in Desember N$319,70 werd was teenoor die vereiste N$258,90.
9 59 Die eerste vergaderings vir die jaar sal Maandag 21 Februarie om 09:00 in Windhoek, Dinsdag 22 Februarie om 09:00 op Otjiwarongo en Woensdag 23 Februarie om 09:00 op Otavi plaasvind.
10 35 Daarenteen gebruik inwoners op Otjiwarongo, waar die totale waterverbruikers 4 000 is, tussen 85 000 en 130 000 kubieke meter water per maand.
11 8 SADC o.20 Jeugspele op Potchefstroom: silwer medalje in die 100 m en brons medalje in die 200 m. 2009 AAC Suidelike Afrika-streek atletekkampioenskap in Botswana: vyfde plek in die 100 m (12,97 s) en sewende plek in die 200m (26,42 s).
12 16 Meer as 250 000 mense word doodgemaak, 350 000 deur die Duitsers weggevoer en van 360 000 Jode oorleef slegs enkeles.
13 5 Pryse van die verskillende modelle in die 159- reeks, van die 1.9 petrol tot die 2.4 diesel wissel tussen N$320 000 tot N$420 000. Die prys sluit ’n diensplan van vyf jaar of 100 000 km in.
14 3 Met ander woorde se die Sterftevoordeel was ‘n R100,000 en die afkoopwaarde R40,000 sou die versekeraar slegs die R100,000 betaal het in geval van Sterfte en die Kontantwaarde sou weggeval het en nie uitbetaal word nie.
16 1 Keevy sê die wêreld se drie grootste avokado-invoermarkte is Europa met sowat 160 000 t, Amerika met 50 000 t tot 60 000 t en Japan met minder as 10 000 t. Weens fitosanitêre vereistes kan Suid-Afrika avokado's nie in Amerika en Japan verkoop nie.
18 1 'n SHR 970 kos van R10 000 tot R15 000. 'n Ekstra loop kos van R3 000 tot R5 000. Koop jy byvoorbeeld 'n 9,3 X 62, 'n 300 Winchester Magnum en 'n 243 Winchester, kry jy drie van die beste gewere op die mark teen ongeveer R6 500 elk.
19 1 Die ekspotye is van 1300 tot om 2100 op Woensdag 26 Oktober, van 0800 tot om 2100 op 27 Oktober, van 0800 tot om 2100 op 28 Oktober en van 0800 tot om 1800 op 29 Oktober.
20 1 Die jagprys vir mannetjies is sowat $12 000 (sowat R78 000) op vier en 'n half jaar, op vyf jarige ouderdom is hy $14 000 (sowat R91 000) werd en as hy sewe jaar oud is, sal jagters tot $20 000 (sowat R130 000) vir hom betaal.
1099 msec needed at 2018-01-30 12:14